Kempton Park
-
Verdagte in besit van vermoorde drawwer se besittings in hof
’n Verdagte wat in besit gevind is van ’n item wat aan die vermoorde Kempton Park-drawwer Elizabeth Moselakgomo (38) behoort…
-
Ekurhuleni-moorde: Span het ‘mense van belang’ in visier
“Spesifieke persone van belang” is reeds geïdentifiseer in die Kempton Park/Ekurhuleni-moorde, het lt.genl. Hilda Khosi Senthumule, die koördineerder van die…
-
Ekurhuleni-moorde: 3 in hegtenis ná Dawn Park-moord
Drie verdagtes is in hegtenis geneem in verband met die moord op Jabulile Ntimba in Dawn Park, Boksburg. Die Gautengse…
-
Beskerm jouself só
Duisende vroue het vandeesweek op sosiale media uitgevaar teen die feit vroue gedurig vermaan word om self te sorg dat…
-
Reeksmoordenaar of nie?
Dr. Micki Pistorius, wêreldbekende profileerder en die stigter van wat deesdae bekend staan as die Suid-Afrikaanse Polisiediens se ondersoekende sielkunde-eenheid,…
-
Ramaphosa belowe polisie sal alles in die stryd werp om Oos-Rand-moorde op te los
President Cyril Ramaphosa het wetstoepassingsagentskappe opdrag gegee om die ondersoek na die moorde op vroue in en om Kempton Park…
-
Sesde vrou se liggaam aan die Oos-Rand gevind terwyl vrees vir reeksmoordenaar Kempton Park beetpak
Die liggaam van ’n sesde vrou is Dinsdagoggend langs ’n pad in KwaThema, Springs, ontdek, wat haar die derde slagoffer…
-
5de vrou se liggaam naby Kempton Park gevind terwyl familie vermiste drawwer uitken
Die vyfde liggaam van ’n vrou is Maandagoggend in Olifantsfontein, naby Kempton Park, ontdek, net twee dae nadat die polisie…
Brekende Nuus
-
’n Regter het die Britse komediant Russell Brand vandag tot meer as 10 jaar tronkstraf gevonnis vir ’n reeks seksuele misdrywe en hom as ’n ‘predator’ bestempel wat ‘verstommende arrogansie’ en minagting vir sy slagoffers getoon het
-
Die korrupsieverhoor van R54 miljoen teen voormalige waarnemende nasionale polisiekommissaris Khomotso Phahlane en sy 5 mede-beskuldigdes is in die hooggeregshof in Pretoria tot 12 November uitgestel nadat die staat om ’n uitstel versoek het om die aanklagte teen hulle te wysig
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Pres. Cyril Ramaphosa oor plaaslike verkiesings: ‘Met hierdie verkiesing eis die Suid-Afrikaanse volk dat dié wat met openbare diens vertrou is, hul verantwoordelikhede nakom. Diegene wat tot rade verkies is, moet nou bewys dat hulle die vertroue werd is wat die Suid-Afrikaanse volk in hulle gestel het’
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos






