Kampioenebeker
-
Oud-Bok Victor Matfield oor Kampioenebeker-debat: ‘Dit sal hartseer wees as SA onttrek’
Voormalige Springbokkaptein Victor Matfield glo Suid-Afrikaanse franchises moet aanhou deelneem aan die wêreld se beste klubkompetisies en vir hom is…
-
SA Rugby oorweeg dit om Europa te verlaat, maar is spelers se welstand die enigste verweer?
Suid-Afrikaanse rugby staan voor ’n besluit, en dit kan ’n enorme impak op Europese rugby hê. In Julie sal SA…
-
SA Rugby kan moontlik die Europese Kampioenebeker los om voos spelers eindelik ’n blaaskans te gee
Oorwerkte Suid-Afrikaanse rugbyspelers wat in ’n 11 maande lange seisoen op die veld is, kry dalk binnekort verligting. Volgens berige…
Brekende Nuus
-
Pole en Belarus se ministers van buitelandse sake het op die kantlyn van die VN se Algemene Vergadering vergader in die eerste hoëvlak-ontmoeting tussen die buurlande in ’n dekade, met Warskou wat gesê het hy sien potensiaal vir beter betrekkinge tussen die twee lande
-
Oekraïne het Rusland daarvan beskuldig dat hy sy aanvalle op burgerlike vervoerinfrastruktuur verskerp nadat hernude aanvalle op vulstasies, skeepsvervoer en spoorlyne minstens 2 mense doodgemaak het, terwyl owerhede in Kiëf gesê het teikens in die hoofstad en omliggende gebiede is getref
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die ANC se poging om 181 van hul kandidate op die finale lys vir die verkiesing van 4 November te laat insluit, is nou op pad na die konstitusionele hof nadat die kieshof verlede week die party se aansoek van die hand gewys het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos


