kaapstad
-
Kaapstad: Dubbel en dwars die beste!
Kaapstad het Vrydagaand twee gesogte titels by die World Travel Awards Africa-galaseremonie verower en is aangewys as beide Afrika se…
-
Dis hoe die Bokke in die 2de Greatest Rivalry-toets teen die All Blacks gevaar het
Dit moes net gebeur het! Suid-Afrika het die tweede toets van die Greatest Rivalry-reeks in Kaapstad 33-26 gewen. Gerhard Steenekamp…
-
Kaapstad se misdaad daal – maar geweld bly ’n harde werklikheid
Kaapstad se ernstige misdaad toon volgens die Stad ’n vierde agtereenvolgende tydperk van verbetering, maar die jongste syfers beklemtoon ook…
-
Kaapstad lyk maar nes Pretoria
Gebore in Pretoria, is ek van kleins af deur my vader die volgende geleer: Ek is nie provinsialisties nie, ek…
-
Kaapse inwoners gewaarsku teen booswigte wat hulself as munisipale werkers voordoen
Inwoners van Monte Vista en omliggende gebiede in Kaapstad is onlangs weer daaraan herinner om waaksaam te wees en ten…
-
Stad Kaapstad verklaar interregeringsgeskil oor polisiëringsbevoegdhede
Kaapstad se burgemeester, Geordin Hill-Lewis, het Maandag aangekondig dat hy ’n interregeringsgeskil verklaar het as die volgende belangrike stap in…
-
Hierdie week gaan dit doller as kop-af in Kaapstad wees!
Kaapstad maak gereed vir ’n besige week van vermaak met 12 groot geleenthede wat na verwagting sowat 20 000 deelnemers…
-
VF Plus: ‘Kaapstad-begroting melk belastingbetalers genadeloos’
Kaapstad se hersiene begroting vir die 2026/27-boekjaar, wat eerskomende Maandag, 29 Junie, tydens ’n raadsvergadering bespreek gaan word, gaan sy…
-
‘Vroue vat voor’ op Kaapse Vlakte
Dag en nag is hulle die anties wat hul lewe op die spel plaas om hul gemeenskappe op die Kaapse…
-
Wetstoepassers onderskep groot kreefvangs, nog oortreders vasgevat
Die Stad Kaapstad se wetstoepassings-agentskappe het die afgelope week altesaam 386 inhegtenisnemings uitgevoer en 64 664 boetes uitgereik wat verband…
Brekende Nuus
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die departement van water en sanitasie het dit duidelik gemaak dat dit geen sake doen metdie Zimbabwiese sakeman Lawrence Mudzinganyama, wat met die Moriel Infrastructure Group verbind word, wat die afgelope naweek op kamera vasgevang is waar hy vroue in ’n Sandton-restaurant dreig en mishandel nie
-
Die NVG het bevestig dat die oorblywende beskuldigdes in die R360 miljoen-tenderkorrupsiesaak waarby Vusimuzi ‘Cat’ Matlala betrek word, steeds vervolg sal word, ondanks die feit dat al die aanklagte teen Fannie Masemola, wat saam met Matlala en 12 polisiebeamptes aangekla is, Dinsdag in die Pretoria-landdroshof teruggetrek is
-
Die uitvoerende hoof van Ysland se laaste aktiewe walvisjagmaatskappy het gesê hy sal die regering hof toe vat indien ’n verbod op walvisjag ingestel word; Ysland is een van slegs 3 lande wêreldwyd wat steeds op walvisse jag, ’n praktyk wat skerp kritiek van diereregtegroepe ontlok
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos








