Junior Springbokke
-
Junior Bokke te sterk vir Georgië ná taai begin
Dit was allesbehalwe maklik, veral in die eerste kwartier toe Georgië sterk begin het, maar die Junior Bokke het Donderdagaand…
-
Junior Bokke wys hul volwassenheid, sê Foote ná afranseling van Chili
Kevin Foote, afrigter van die Junior Springbokke, het sy span se volwassenheid, diepte en vermoë om by die wedstrydplan te…
-
Junior Bokke se aanvalspel laat Chili geen kans nie
Die Junior Springbokke het SA Rugby se o. 20- internasionale reeks op ’n indrukwekkende wyse afgeskop toe hulle Chili Donderdag…
-
Junior Bokke hou by wenresep vir NZ-stryd
Junior Springbok-hoofafrigter, Kevin Foote, het bestendigheid gekies vir sy span se o. 20-Rugbykampioenskap-wedstryd teen Nieu-Seeland Saterdag, met slegs een verandering…
-
Afrigter vier Junior Bokke se ‘deursettingsvermoë en groei’
Die Junior Springbokke het Sondagaand hierdie jaar se o. 20-Rugbykampioenskap op oortuigende wyse beklink toe hulle Australië met 56-17 oorrompel…
Brekende Nuus
-
Die ANC se poging om 181 van hul kandidate op die finale lys vir die verkiesing van 4 November te laat insluit, is nou op pad na die konstitusionele hof nadat die kieshof verlede week die party se aansoek van die hand gewys het
-
Die aktrise Hayden Panettiere (36), wat bekendheid verwerf het vir haar rolle in die gewilde televisiereekse Heroes en Nashville, is dood aan ’n mengsel van dwelms wat onder meer fentaniel ingesluit het, het ’n Amerikaanse lykskouer gesê
-
Mpumalanga se taxibaas, Bafana Oupa Sindane, het ’n dringende aansoek by die Gautengse hooggeregshof ingedien om sy getuienis voor die Madlanga-kommissie te keer, met Sindane wat na verwagting vandag voor die kommissie sou getuig, maar sy prokureur het bevestig dat die dringende aansoek reeds by die hof ingedien is
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos




