Julius Malema
-
Malema-vuurwapensaak: Staat vra vir maksimum vonnis
As die staat sy sin kry kan die EFF-leier, Julius Malema, tot 15 jaar gestraf word in sy uitgerekte vuurwapensaak…
Brekende Nuus
-
Thanksgiving-reisigers in die VSA kom toenemend onder druk weens vertragings en kragonderbrekings namate reën, wind en sneeu dele van die land teister, met honderde vlugte wat reeds vroeg vandag gekanselleer is nadat meer as 6 000 vlugte gister vertraag en byna 150 gekanselleer is
-
Teken nou gratis in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons volgende uitgawe kan kry
-
Dirco ondersoek berigte dat ’n Suid-Afrikaanse vlieënier deur gewapende rebelle in die oostelike deel van die DRK gevange geneem is
-
EU-leiers het tydens ’n spitsberaad in Brussel koppe gestamp oor die blok se begroting, terwyl Marine Le Pen, leier van die verregse beweging, ’n ‘onderduimse’ poging gekritiseer het om die langtermynbestedingsplanne voor volgende jaar se Franse presidentsverkiesing te finaliseer
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos
