Jacob Zuma
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 16 Augustus, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
-
Oudpres. Jacob Zuma se ontvangs ‘ ’n verleentheid’
Midde-in die storm oor oudpres. Jacob Zuma se besoek aan sy vriend Ajay Gupta, en ook prof. Anil Sooklal, Suid-Afrika…
-
DA soek Zuma se bykans R29 miljoen – met rente!
Die Demokratiese Alliansie (DA) het Dinsdag 30 Junie hofstukke by die Konstitusionele Hof ingedien waarin Jacob Zuma se jongste poging…
-
‘Zuma sal dalk nooit boet nie’
Oudpres. Jacob Zuma (84) sal waarskynlik nooit behoorlik vir al die aanklagte teen hom boet nie. “Ek dink Zuma het…
Brekende Nuus
-
Die VSA-president Donald Trump, en Venezuela se tussentydse leier, Delcy Rodriguez, het vir die 1ste keer persoonlik ontmoet en onderwerpe soos energie en veiligheid bespreek, het sy gesê
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die uittredende VN-sekretaris-generaal, Antonio Guterres, wat fossielbrandstofbelange onlangs daarvan beskuldig het dat hulle die atmosfeer soos ‘oop riool’ behandel, gaan vandag sy laaste klimaatsberaad by die VN se hoofkwartier in New York aanbied
-
Die geskorste minister van polisie, Senzo Mchunu, het die motief agter die klopjag by sy huis in KZN bevraagteken nadat SAPD-lede Maandag die perseel deursoek en elektroniese toestelle gekonfiskeer het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos



