Innibos
-
Kaapsehoop krioel met boek- en drukbegeesterdes
Die vierde Innibos Boekenaweek wat tot 30 Augustus in die 140 jaar oue Kaapsehoop in Mpumalanga plaasvind, is vinnig besig…
-
Die Papier kuier by Innibos en sy lesers
Die Papier het ’n suksesvolle stigtingtingsfase agter die rug waarin teikens behaal en oortref is, het Barnard Beukman, redakteur van…
-
Innibos: Vars teater- en leefstylervarings
Innibos 2026 bring vanjaar verskeie nuwe en unieke produksies na die feesprogram. Volgens programbestuurder Philna Scholtz is daar verskeie uit-die-boks-uit…
-
Innibos: Musiekteater gaan bederf
Innibos 2026 beloof om musiek- en musiekteaterliefhebbers te bederf met ’n program wat strek van klassieke meesterwerke en internasionale kunstenaars…
-
VIBE Innibos gee jonges kans vir kuns: ‘Noem ons sommer die Cravenweek van die kunste’
Stel jou voor: ’n Bus vol jolige rugbyseuns wat pas die eindstryd van die liga gewen het. Almal sing en…
Brekende Nuus
-
Teken nou gratis in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons volgende uitgawe kan kry
-
Onthou, die splinternuwe uitsending van Die Papier Praat is nou elke Vrydagoggend om 05:00 beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Ntandazo Sifolo, waarnemende koördineerder van die nasionale intelligensiekoördineringskomitee, het by die Madlanga-kommissie gewaarsku dat mediavryheid nie ten koste van nasionale veiligheid moet geskied nie en gesê daar moet onderskei word tussen die blootlegging van staatsmislukkings en die bekendmaking van inligting wat nasionale veiligheid kan belemmer
-
All Blacks-legende Beauden Barrett sal vir die 1ste keer in sy 149ste toets die span teen Wallis aanvoer
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos




