indië
-
Brics-leiers doen beroep op kalmte in Midde-Ooste
Die 11 lidlande van die Brics-groep het Saterdag tydens ’n beraad in Nieu-Delhi ’n seldsame gesamentlike verklaring oor die oorlog…
-
‘Aapfluisteraars’ gaan sorg dat geen aapstreke dié Wêreldkampioenskap ontwrig nie
Die Indiese pluimbalster P.V. Sindhu het Sondag haar steun uitgespreek vir Nieu-Delhi om ’n suksesvolle Wêreldkampioenskap aan te bied en…
-
‘Ons het dit reggekry,’ juig duisende jongmense in Indië
Indië se minister van Onderwys, Dharmendra Pradhan, het Saterdag bedank nadat grootskaalse jeuggedrewe betogings sy bedanking geëis het weens woede…
-
T20-WB: Indië vermorsel Black Caps in eindstryd
Dit sou ’n kolfvertoning van die eeue moes wees om Indië se allemintige telling van 255-5 in 120 balle baas…
Brekende Nuus
-
Die VSA-president Donald Trump, en Venezuela se tussentydse leier, Delcy Rodriguez, het vir die 1ste keer persoonlik ontmoet en onderwerpe soos energie en veiligheid bespreek, het sy gesê
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die uittredende VN-sekretaris-generaal, Antonio Guterres, wat fossielbrandstofbelange onlangs daarvan beskuldig het dat hulle die atmosfeer soos ‘oop riool’ behandel, gaan vandag sy laaste klimaatsberaad by die VN se hoofkwartier in New York aanbied
-
Die geskorste minister van polisie, Senzo Mchunu, het die motief agter die klopjag by sy huis in KZN bevraagteken nadat SAPD-lede Maandag die perseel deursoek en elektroniese toestelle gekonfiskeer het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos



