ierland
-
Kanniedood Kiwi’s behaal oortuigende oorwinning oor Ierland
Die All Blacks het hul onoorwonne rekord op Eden Park behou met ’n oortuigende 40-21-oorwinning oor Ierland in ’n Nasieskampioenskap-wedstryd…
-
Ierland breek Wallabies se harte met wendrie in die doodsnikke
Ierland het die harte van Australië gebreek toe ’n drie twee minute voor die einde ’n dramatiese 33-31 oorwinning oor…
-
VRK: Eindstryd in SA tegnies moontlik, maar beserings en harde halfeindstryde oorsee pla
Beide die Bulls en Stormers sal volgende naweek diep moet delf wanneer hulle in die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK) se halfeindronde…
-
Munster vs. Sharks: Iere gaan verkramptheid by deur moet los om Sharks tuis te wen
Wie kan nou dáái stoute oogknip vergeet . . . Dis 24-24 ná ekstra tyd by Kings Park-stadion in Durban,…
-
Iere klop dapper Drake in Sesnasies-stryd
Ierland het die naweek se sportaksie met nog ’n oorwinning in die Ses Nasies-rugbykompetisie afgeskop deur Wallis gisteraand in Dublin…
-
Sesnasies-trofee onherstelbaar in brand beskadig
Vanjaar se Sesnasies is aan aan die brand. Maar ongelukkig kan dieselfde oor dié rugbytoernooi se geliefde beker gesê word.…
Brekende Nuus
-
ActionSA-leier Herman Mashaba is as die nuwe burgemeester van Johannesburg verkies nadat hy die DA se Helen Zille met 170 stemme teenoor 97 geklop het
-
Die splinternuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Die splinternuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
-
Die Gautengse hooggeregshof het Julius Malema se aansoek toegestaan om Helen Zille te verbied om te beweer dat hy Herman Mashaba tydens sy burgemeesterskap in Johannesburg beheer het, City Power se tenders beïnvloed het of Shadrack Sibiya se aanstelling bewerkstellig het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos





