Ian Cameron
-
Deurbraak: Al vyf verdagtes ná Donovan Marx-plaasaanval vasgetrek
Vyf verdagtes tussen die ouderdomme van 26 en 56 is in hegtenis geneem in verband met die wrede plaasaanval op…
-
Geregtigheid vir Sky: NSPCA lê klagtes teen SAPD
Die Nasionale Raad van Dierebeskermingsverenigings (NSPCA) het strafregtelike klagtes van dieremishandeling teen Suid-Afrikanse polisiediens (SAPD)-amptenare aanhangig gemaak ná die genadedood…
-
“Moenie vals bewerings versprei nie”
Ian Cameron, DA-LP en voorsitter van die parlementêre portefeuljekomitee oor polisie, het hom uitgespreek teen vals bewerings wat op sosiale…
-
Só lyk Feroz Khan nou
Feroz Khan, die voormalige adjunkhoof van misdaadintelligensie is vandag in die Pretoriase landdroshof opgemerk ná maande waarin hy grootliks buite…
-
Fannie Masemola keer terug as polisiehoof
Pres. Cyril Ramaphosa het die skorsing van genl. Fannie Masemola, nasionale polisiekommissaris, beëindig. Masemola hervat sy volle pligte op Maandag,…
-
Weermag in die Kaap: ‘Hierdie help bokkerol,’ sê Cameron
Senior lede in die Wes-Kaapse polisie het al met die eerste dag van die weermag se ontplooiing gesê dit gaan…
Brekende Nuus
-
’n Regter het die Britse komediant Russell Brand vandag tot meer as 10 jaar tronkstraf gevonnis vir ’n reeks seksuele misdrywe en hom as ’n ‘predator’ bestempel wat ‘verstommende arrogansie’ en minagting vir sy slagoffers getoon het
-
Die korrupsieverhoor van R54 miljoen teen voormalige waarnemende nasionale polisiekommissaris Khomotso Phahlane en sy 5 mede-beskuldigdes is in die hooggeregshof in Pretoria tot 12 November uitgestel nadat die staat om ’n uitstel versoek het om die aanklagte teen hulle te wysig
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Pres. Cyril Ramaphosa oor plaaslike verkiesings: ‘Met hierdie verkiesing eis die Suid-Afrikaanse volk dat dié wat met openbare diens vertrou is, hul verantwoordelikhede nakom. Diegene wat tot rade verkies is, moet nou bewys dat hulle die vertroue werd is wat die Suid-Afrikaanse volk in hulle gestel het’
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos




