Henry Pollock
-
Welkom Pollock, die Bokke wag vir jou!
Skielik het die belangrike eerste rugbytoets van die seisoen en nuwe Nasieskampioenskap-toets vir die Springbokke teen Engeland in ’n Henry…
-
‘Pronkponie’ Pollock steur hom min aan wat SA van hom dink
Henry Pollock sê hy sien uit na die uitdaging om teen die Bokke in die Nasieskampioenskap te speel, en hy…
-
‘Die spel het nie plek vir show ponies’
Die Springbokke gaan nie die Engelse flank, Henry Pollock, se arrogante en geniepsige houding op die veld duld nie. Daarom…
Brekende Nuus
-
Die regstryd oor bates van sowat R99 miljoen wat met Joe “Ferrari” Sibanyoni, ’n Mpumalanga-taxibaas, en vyf ander verbind word, sal eers in November 2027 aangehoor word, terwyl adv. Shaun Abrahams, sy regsverteenwoordiger, aangevoer het dat die staat sy magte misbruik en die beslaglegging buite verhouding is tot die beweerde misdaadopbrengs van sowat R2,255 miljoen
-
Lungisani Dlamini, die nuutverkose burgemeester van die Impendle-munisipaliteit in KwaZulu-Natal, het onderneem om die betaling van vyf maande se uitstaande salarisse aan munisipale werkers eerste te stel, nadat hy tydens ’n inhuldigingseremonie verkies is
-
Rusland het na bewering beplan om ’n Oekraïense kletsrymer tydens ’n konsert in Kopenhagen met die hulp van ’n plaaslike misdaadbende te vermoor, het Rasmus Kieffer-Kristensen, hoof van Denemarke se PET-intelligensiediens op ’n nuuskonferensie aangekondig.
-
Die departement van water en sanitasie en die banksektor gaan hul samewerking versterk om beleggings in Suid-Afrika se water- en sanitasie-infrastruktuur te verhoog, het Pemmy Majodina, minister van water en sanitasie, ná ’n samespreking met die Bankvereniging van Suid-Afrika (BASA) aangekondig
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos

