Haaie
-
Haaie hou vas aan Tshituka met langtermyn-kontrak
Die Haaie het nóg ’n Springbok vir die lang termyn behou nadat Vincent Tshituka ’n nuwe kontrak onderteken het wat…
-
Haai, nou’s dit te warm
Seetemperature wat wêreldwyd styg, hou ’n bedreiging vir haaie en tuna in. Hulle is besig om letterlik te warm te…
-
Jurenzo Julius steel vertoning terwyl Haaie Benetton verniel in Durban
Die Haaie se senter Jurenzo Julius het Saterdag die Kings Park-skare op hul voete gehad toe hy ’n driekuns behaal…
-
Haaie vermorsel Munster in VRK-kragmeting
Die Haaie het ’n kragvertoning van formaat gelewer toe hulle Munster Saterdag met 45-0 in Durban verneder het in hul…
Brekende Nuus
-
Die aantal bevestigde gevalle van a-pokke (Mpox) in SA het van 18 tot 22 gestyg, het die departement van gesondheid bevestig, met een van die nuwe gevalle wat ’n 47-jarige man van Kaapstad is wat vroeër vandeesmaand na Spanje gereis het
-
Die VSA-president Donald Trump, en Venezuela se tussentydse leier, Delcy Rodriguez, het vir die 1ste keer persoonlik ontmoet en onderwerpe soos energie en veiligheid bespreek, het sy gesê
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die uittredende VN-sekretaris-generaal, Antonio Guterres, wat fossielbrandstofbelange onlangs daarvan beskuldig het dat hulle die atmosfeer soos ‘oop riool’ behandel, gaan vandag sy laaste klimaatsberaad by die VN se hoofkwartier in New York aanbied
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos



