Greatest Rivalry
-
KYK: Ons het ‘Zombie’ by die Iere gevat, nou is daar ’n Mzansi-haka
Die gees bou op namate die eerste Bok-toets van die Greatest Rivalry-toer al hoe nader kom. Een van die hoogtepunte…
-
Greatest Rivalry: Kirwan se wolhaarstorie oor Rassie skop die bal heeltemal mis
All Blacks-ikoon John Kirwan het met ’n taamlik vreemde mening vorendag gekom oor Nieu-Seeland se opwarmingswedstryde teen Suid-Afrikaanse rugbyunies tydens…
-
Rassie: Media nou die enigste opsie om kommer uit te spreek
Met Wêreldrugby se veranderde reëls oor die vergaderings met skeidsregters wat voor ’n wedstryd kan gebeur, meen Springbok-afrigter Rassie Erasmus…
-
All Blacks-breier oor Greatest Rivalry-toetse: ‘Dit gaan baie moeiliker wees as ’n Wêreldbeker’
All Blacks-afrigter, Dave Rennie, het sy mening gelug oor die vooruitsig om oor vier toetse teen die Springbokke te speel…
-
Dis ’n lang reis saam met die All Blacks
Dit is heel gepas dat die huidige toer van die All Blacks die Greatest Rivalry gedoop is, want die wedywering…
-
Rassie en kie kap terug oor All Blacks se bewerings dat Bokke spel vertraag
Springbok-afrigter, Rassie Erasmus, en die span se regsadviseur en voormalige toets-skeidsregter, Jaco Peyper, meen die Springbokke is volkome geregtig om…
-
Greatest Rivalry: Taai toer sit nóg ’n All Black op die krukkelys
Die All Blacks is deur nóg ’n beseringsslag getref namate die eerste toets teen die Springbokke nader kom. Stut Ollie…
-
Bulls se nuwe wapen losgelaat
Midde die gure weer in Gauteng moes die Bulls steeds litte losmaak voor môre se wedstryd teen die All Blacks…
-
Die nuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
’n Fel woorde-oorlog oor die reg van private moedertaalonderrig in die hoëronderwyssektor het losgebars ná uitlatings deur dr. Naledi Pandor.…
-
Bob Skinstad: Geensins perfek nie, maar baie Suid-Afrikaans
Kaapstad het verlede naweek op verskeie maniere gepronk – die weer was uitstekend en het tot die begin van ’n…
Brekende Nuus
-
Pole en Belarus se ministers van buitelandse sake het op die kantlyn van die VN se Algemene Vergadering vergader in die eerste hoëvlak-ontmoeting tussen die buurlande in ’n dekade, met Warskou wat gesê het hy sien potensiaal vir beter betrekkinge tussen die twee lande
-
Oekraïne het Rusland daarvan beskuldig dat hy sy aanvalle op burgerlike vervoerinfrastruktuur verskerp nadat hernude aanvalle op vulstasies, skeepsvervoer en spoorlyne minstens 2 mense doodgemaak het, terwyl owerhede in Kiëf gesê het teikens in die hoofstad en omliggende gebiede is getref
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die ANC se poging om 181 van hul kandidate op die finale lys vir die verkiesing van 4 November te laat insluit, is nou op pad na die konstitusionele hof nadat die kieshof verlede week die party se aansoek van die hand gewys het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









