Greatest Rivalry-reeks
-
Al die kinkels en kwinkslae van Bokke se Baltimore-kragmeting nou bespreek: Sluit by ons aan by Tap & Go
Springbokke teen die All Blacks. Rugby se “Greatest Rivalry”. Maar wat het die vierde toets werklik onthul, en wat sê…
-
Black Ferns oorheers dapper Springbok-vroue by FNB
Die Springbok-vroue het alles in die stryd gewerp teen die wêreldkampioen-Black Ferns, maar het uiteindelik met 52-20 verloor in ’n…
-
Lae verbyvlug in Kaapstad laat talle na hul asem snak – nou gons dit wêreldwyd
SA Airlink het gereageer op die stadion-verbyvlug aan die begin van die tweede toets van die Greatest Rivalry-reeks tussen die…
-
Welgedaan, Bokke, maar kommer oor tweede helfte-vertonings
Klinies. Akkuraat. Aggresief. Dit kon nie anders nie, die Greatest Rivalry-reeks moes ten alle koste lewend gehou word. En dit…
-
Rassie oor daai besluit om voorry kort voor wedstryd te verander
Rassie Erasmus het verduidelik waarom hy die verrassende besluit geneem het om sy hele Springbok-voorry slegs ’n uur voor die…
-
Kiwi’s verloor meer as net die wedstryd want Bokke troon weer heel bo-aan ranglys
Die Springbokke is terug in die eerste posisie in die wêreld nadat hulle die All Blacks Saterdag met 33-26 in…
-
Befoeterde Rassie oor Rennie se bewerings oor die skrum: ‘Ons stap nie f*kken om nie’
Springbok-afrigter Rassie Erasmus was in ’n omgekrapte bui tydens die perskonferensie ná afloop van die wedstryd nadat Suid-Afrika die All…
-
Beoordeel die skeidsregter | Springbokke v All Blacks, 2de toets: Angus Gardner
Ons wil jou mening hoor oor die man in die middel tydens die tweede toets in die Greatest Rivalry-reeks tussen…
-
Dis hoe die Bokke in die 2de Greatest Rivalry-toets teen die All Blacks gevaar het
Dit moes net gebeur het! Suid-Afrika het die tweede toets van die Greatest Rivalry-reeks in Kaapstad 33-26 gewen. Gerhard Steenekamp…
-
SA Rugby wys rooikaart vir roekelose reisagentskappe
Daar is reisagentskappe wat beweer dat tekortkominge binne SA Rugby se geledere die rede is hoekom teleurgestelde ondersteuners sonder kaartjies…
Brekende Nuus
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die departement van water en sanitasie het dit duidelik gemaak dat dit geen sake doen metdie Zimbabwiese sakeman Lawrence Mudzinganyama, wat met die Moriel Infrastructure Group verbind word, wat die afgelope naweek op kamera vasgevang is waar hy vroue in ’n Sandton-restaurant dreig en mishandel nie
-
Die NVG het bevestig dat die oorblywende beskuldigdes in die R360 miljoen-tenderkorrupsiesaak waarby Vusimuzi ‘Cat’ Matlala betrek word, steeds vervolg sal word, ondanks die feit dat al die aanklagte teen Fannie Masemola, wat saam met Matlala en 12 polisiebeamptes aangekla is, Dinsdag in die Pretoria-landdroshof teruggetrek is
-
Die uitvoerende hoof van Ysland se laaste aktiewe walvisjagmaatskappy het gesê hy sal die regering hof toe vat indien ’n verbod op walvisjag ingestel word; Ysland is een van slegs 3 lande wêreldwyd wat steeds op walvisse jag, ’n praktyk wat skerp kritiek van diereregtegroepe ontlok
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









