Grand Prix
-
Verstappen seëvier in die reën terwyl Hamilton se waagstuk hom op die podium kry
Sepang-renbaan het absolute chaos opgelewer. Die Bahreinse Grand Prix, wat in Maleisië gehou is, het in ’n warboel ontaard toe…
-
‘Malring’ bring strategiese foute én nog ’n oorheersende oorwinning vir Antonelli
Kimi Antonelli laat hierdie Formule Een-wêreldkampioenskap skrikwekkend maklik lyk. Die 20-jarige Mercedes-wonderkind het Sondag sy agtste oorwinning van die seisoen…
-
Kimi se sprokie duur voort
Die Formule Een-seisoen het die halfpadmerk bereik en elke naweek voel dit asof die kampioenskap ’n nuwe rigting wil inslaan,…
-
F1: Russell ruk paalposisie uit Antonelli se hande in Kanada
George Russell het Saterdag ’n groot sielkundige oorwinning oor sy kampioenskap-voorloper en spanmaat Kimi Antonelli behaal deur paalposisie vir Sondag…
-
F1: Renjaers onder druk in Miami
Ná ’n maand se F1-afwesigheid het nuusskrywers wêreldwyd diep in die sport gegrawe om iets betekenisvol aan hul redakteurs te…
-
Baie vrae voor die Aussie Grand Prix die F1-seisoen afskop
Die 2026 Australiese F1 Grand Prix is die eerste hoofstuk van ’n dramatiese seisoen na die sport se winterslapie. Die…
Brekende Nuus
-
Die Wes-Kaapse hooggeregshof het die EFF en die African Legal Professionals Association se aansoek om advokaat Thandazani Madonsela se benoeming as getuienisaanvoerder van die art. 89-aanklagkomitee tersyde te stel, van die hand gewys
-
Die splinternuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
-
Die splinternuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Amptenare in NY ondersoek die oorsaak van die noodlottige ineenstorting van ’n drieverdiepinggebou in Brooklyn gister, terwyl burgemeester Zohran Mamdani belowe dat oortreders ‘ten volle aanspreeklik’ gehou sal word terwyl amptenare sowat 100 plekke regoor die stad inspekteer
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos





