Gqeberha
-
Op Burchell se spoor: ’n 70-jarige se pelgrimstog deur die Karoo
Terwyl aftrede ’n rustiger pas vir menige beteken, is dit nie so vir Hennie van Eck (70) nie. Nee, vir…
-
44-jarige vrou van Gqeberha Maandag in hof vir bedrog van meer as R3 m
’n 44-jarige boekhouer van Gqeberha is deur die Valke in hegtenis geneem nadat sy na bewering haar voormalige werkgewer met…
-
Paramedikus sterf tydens noodreaksie in botsing in Gqeberha
’n Gewone noodreaksie het Woensdagoggend, 15 Julie, in ’n tragedie geëindig toe ’n paramedikus van Bester Emergency Medical Services (EMS)…
-
Amerikaanse voortvlugtige bly in aanhouding by St. Albans terwyl uitleweringsproses begin
’n Amerikaanse pa (56) gaan na Amerika uitgelewer word nadat hy in Gqeberha, in die Oos-Kaap vasgetrek is vir die…
Brekende Nuus
-
Beweerde onderwêreldfiguur Vusimuzi ‘Cat’ Matlala se borgtogaansoek in die bedrieglike huurkontraksaak is tot 14 Oktober uitgestel
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die Italiaanse polisie het ná ’n wenk meer as €3 miljoen (sowat R64 miljoen) kontant ontdek wat binne die mure van ’n beweerde dwelmbaas se huis versteek was, asook Kalasjnikof-aanvalsgewere, ander vuurwapens en 11 Rolex-horlosies wat tydens die klopjag gevind is
-
Houthi-gesteunde media het berig dat Saoedi Arabiese lugaanvalle oor die afgelope 24 uur 10 mense in Jemen se provinsies Taiz en Al-Jawf dood gemaak en nog 14 beseer het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos



