Geuteng

Brekende Nuus

  • Die Israeliese weermag het gesê sy magte het teen-terreur-operasies van stapel gestuur en klopjagte op die huise van verdagtes in die besette Wesoewer uitgevoer ná ’n skietaanval waarin minstens 5 mense gewond is

  • Die departement van water en sanitasie het ’n strafsaak teen die Stad Tshwane geopen nadat inwoners van Bronkhorstspruit van moontlik besmette water voorsien is, met die munisipaliteit wat na bewering versuim het om die water vir sowat 3 weke te chloriseer

  • Die splinternuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar

  • Die splinternuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos