Gabriela Johnston
-
13-jarige karateka-buksie vasbeslote om SA trots te maak
Teen 13 jaar oud het Gabriela Johnston reeds meer bereik as wat baie mense in ’n leeftyd regkry. Dié jong…
Brekende Nuus
-
Die Britse polisie het gesê 6 betogers is in hegtenis geneem nadat ’n anti-immigrasiebetoging in die suide van Engeland vyandig teenoor polisiebeamptes geraak het, terwyl ’n boot met buitelanders 36 uur lank die Engelse Kanaal vanaf Frankryk oorgesteek het
-
Die Internasionale Strafhof het die voormalige rebellebevelvoerder van die Sentraal-Afrikaanse Republiek, Mahamat Said Abdel Kani (56), op 4 aanklagte van misdade teen die mensdom, insluitend marteling en onregmatige aanhouding, skuldig bevind
-
2 mense is vanoggend omstreeks 06:55 dood en nog 1 beseer in ’n skietvoorval by die Zwelihle-taxistaanplek, met die polisie wat bevestig het dat die motief vermoedelik met die taxibedryf verband hou
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos
