Finansiële Aksietaakmag
-
Swak toepassing van die wet SA se grootste risiko
Kan Suid-Afrika bewys dat sy optrede teen geldwassery, terreurfinansiering en korrupsie die afgelope vyf jaar tasbare resultate opgelewer het? Dít…
Brekende Nuus
-
’n Haarlok van Amerika se eerste president, George Washington, is op ’n veiling vir sowat R70 000 verkoop
-
Oekraïne se president, Volodymyr Zelensky, beskryf herhaalde aanvalle op ’n strategiese brug tussen Rusland en die besette Krim as ’n “regverdige reaksie” op 109 Russiese aanvalle op brûe in Oekraïne
-
Die gesamentlike Japannese-Europese BepiColombo-ruimtetuig het ná ’n ruimtereis van agt jaar Mercurius se wentelbaan bereik, het die Europese Ruimteagentskap (ESA) Sondag aangekondig
-
Noord-Korea het sy jaarlikse internasionale marathon met ses maande uitgestel tot Oktober volgende jaar. Die wedloop bied aan deelnemers van regoor die wêreld ’n seldsame geleentheid om die hoofstad, Pjongjang, te besoek
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos
