f1

Brekende Nuus

  • Gewapende mans het minstens 37 burgerlikes in ’n lokvalaanval in die weste van Niger, naby die grense met Burkina Faso en Mali, doodgemaak

  • Die Wes-Kaapse hooggeregshof het die EFF en die African Legal Professionals Association se aansoek om advokaat Thandazani Madonsela se benoeming as getuienisaanvoerder van die art. 89-aanklagkomitee tersyde te stel, van die hand gewys

  • Die splinternuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar

  • Die splinternuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos