Eric Ntabazalila
-
Knysna-munisipaliteit met miljoene beboet oor omgewingsmisdade
Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het die swaar strawwe verwelkom wat teen die Knysna-munisipaliteit opgelê is nadat die munisipaliteit skuld erken…
-
Ma van 11-jarige meisie in hof oor versuim om misbruik aan te meld
’n Elfjarige kind wat verlede week geboorte geskenk het, het die dorp se mense in rep en roer gelaat, terwyl…
Brekende Nuus
-
Mpumalanga se taxibaas, Bafana Oupa Sindane, het ’n dringende aansoek by die Gautengse hooggeregshof ingedien om sy getuienis voor die Madlanga-kommissie te keer, met Sindane wat na verwagting vandag voor die kommissie sou getuig, maar sy prokureur het bevestig dat die dringende aansoek reeds by die hof ingedien is
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
15 mans van Sri Lanka se Moslem-minderheidsgemeenskap, wat skuldig bevind is aan die land se Paasbomaanvalle van 2019, gaan teen hul lewenslange tronkstrawwe sonder die moontlikheid van parool appelleer nadat die Colombo-hooggeregshof hulle gister ná ’n verhoor van 5 jaar gevonnis het
-
Die aantal bevestigde gevalle van a-pokke (Mpox) in SA het van 18 tot 22 gestyg, het die departement van gesondheid bevestig, met een van die nuwe gevalle wat ’n 47-jarige man van Kaapstad is wat vroeër vandeesmaand na Spanje gereis het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos

