Ekonomie
-
Wyntoerisme dra by tot ekonomie
Hierdie is ’n promosie-artikel. Die Kaapse Wynlande se gewildheid onder toeriste word nie net deur skilderagtige landskappe en bekroonde wyne…
-
Jou beursie loop oor . . . as jou begroting gedissiplineerd is
’n Beursie wat oorloop, is ’n beursie wat met ’n gedissiplineerde begroting bestuur word. Teen hierdie tyd vertrou ek dit…
-
Mense wat werklik ryk is, lyk nie altyd so ryk nie
Skuld is een van die grootste oorsake wat verhinder dat mense se begrotings klop en dat hul beursies vol word.…
-
Repokoers kan nog een keer onveranderd bly
Die onlangse groot nuus in die ekonomiese wêreld is dat die inflasiekoers in April van 3,2% tot 4% gestyg het.…
-
Wêreldbyedag: ‘Bewusmaking oor bestuiwers is ’n noodsaaklikheid’
Elke jaar word Wêreldbyedag op 20 Mei en Wêreldbiodiversiteitsdag op 22 Mei gevier. Hier volg ’n verkorte skryfstuk van prof.…
-
Die debat oor ’n huis huur teenoor koop
Finansiële berekeninge om die beste opsie te vind tussen die koop of huur van ’n huis lewer uiteenlopende resultate. Sulke…
-
Begrotingsbom laat bars my beursie, beleggings
’n Begrotingsbom laat bars my beursie en my beleggings aan flarde, terwyl ek fokus om dit op papier te laat…
-
Onvoorsiene uitgawes, inflasie en prysskokke
Ons kan nie die toekoms sien nie, maar dié wat sê hulle kan, is leuenaars. Die goeie vraag is dus…
-
Die twee kolomme van jou begroting: In en uit
Die moeilikste ding om enigiets van die grond af te kry, veral as jy dit nog nooit voorheen gedoen het…
-
Midde-Ooste-konflik kan Afrika se ekonomiese groei belemmer
Asof daar nie reeds genoeg newe-effekte van die konflik in die Midde-Ooste is nie, voer die Afrika-Unie en die Afrika-ontwikkelingsbank…
Brekende Nuus
-
’n Regter het die Britse komediant Russell Brand vandag tot meer as 10 jaar tronkstraf gevonnis vir ’n reeks seksuele misdrywe en hom as ’n ‘predator’ bestempel wat ‘verstommende arrogansie’ en minagting vir sy slagoffers getoon het
-
Die korrupsieverhoor van R54 miljoen teen voormalige waarnemende nasionale polisiekommissaris Khomotso Phahlane en sy 5 mede-beskuldigdes is in die hooggeregshof in Pretoria tot 12 November uitgestel nadat die staat om ’n uitstel versoek het om die aanklagte teen hulle te wysig
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Pres. Cyril Ramaphosa oor plaaslike verkiesings: ‘Met hierdie verkiesing eis die Suid-Afrikaanse volk dat dié wat met openbare diens vertrou is, hul verantwoordelikhede nakom. Diegene wat tot rade verkies is, moet nou bewys dat hulle die vertroue werd is wat die Suid-Afrikaanse volk in hulle gestel het’
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









