Eben Etzebeth
-
Bok-slot Eben Etzebeth wéét wat dit gaan vat om die ‘enorme’ laaste toets teen die Kiwi’s te wen
Eben Etzebeth, wat Saterdag in Baltimore sy rekord as die Springbok met die meeste toetswedstryde verder sal uitbrei wanneer hy…
-
Welgedaan, Bokke, maar kommer oor tweede helfte-vertonings
Klinies. Akkuraat. Aggresief. Dit kon nie anders nie, die Greatest Rivalry-reeks moes ten alle koste lewend gehou word. En dit…
-
Bok-breker Eben Etzebeth draf eindelik weer vir Haaie uit ná lang tyd op die kantlyn
29 November. Dít is die dag wanneer Bok-slot Eben Etzebeth laas op ’n rugbyveld gedraf het. Die Bokke se 73-0…
Brekende Nuus
-
Gewapende mans het ’n huis in die -woonbuurt in Durban bestorm en 11 mense doodgeskiet; Die slagoffers, onder wie ’n swanger vrou, was kort voor 23:00 Dinsdagaand by ’n huis bymekaar toe gewapende aanvallers na bewering die perseel binnegegaan en op hulle losgebrand het
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die departement van water en sanitasie het dit duidelik gemaak dat dit geen sake doen metdie Zimbabwiese sakeman Lawrence Mudzinganyama, wat met die Moriel Infrastructure Group verbind word, wat die afgelope naweek op kamera vasgevang is waar hy vroue in ’n Sandton-restaurant dreig en mishandel nie
-
Die NVG het bevestig dat die oorblywende beskuldigdes in die R360 miljoen-tenderkorrupsiesaak waarby Vusimuzi ‘Cat’ Matlala betrek word, steeds vervolg sal word, ondanks die feit dat al die aanklagte teen Fannie Masemola, wat saam met Matlala en 12 polisiebeamptes aangekla is, Dinsdag in die Pretoria-landdroshof teruggetrek is
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos


