Dwelmbaas

Brekende Nuus

  • Beweerde onderwêreldfiguur Vusimuzi ‘Cat’ Matlala se borgtogaansoek in die bedrieglike huurkontraksaak is tot 14 Oktober uitgestel

  • Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry

  • Die Italiaanse polisie het ná ’n wenk meer as €3 miljoen (sowat R64 miljoen) kontant ontdek wat binne die mure van ’n beweerde dwelmbaas se huis versteek was, asook Kalasjnikof-aanvalsgewere, ander vuurwapens en 11 Rolex-horlosies wat tydens die klopjag gevind is

  • Houthi-gesteunde media het berig dat Saoedi Arabiese lugaanvalle oor die afgelope 24 uur 10 mense in Jemen se provinsies Taiz en Al-Jawf dood gemaak en nog 14 beseer het

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos