Duitsland
-
AfD wen historiese verkiesing in Duitsland
Duitsland se regse AfD het ’n historiese oorwinning in die deelstaat Sakse-Anhalt behaal en met 43,8% van die stemme die…
-
Nóg 121 ondersoeke kom oor verpleër wat pasiënte vermoor om werklas te verminder
Duitse aanklaers het Maandag gesê hulle ondersoek tientalle verdagte sake wat moontlik verband hou met ’n palliatiewe sorg-verpleër wat reeds…
-
Skieter, makker vas ná vyf sterf en verskeie in voorval beseer is
In een van Duitsland se dodelikste skietvoorvalle in jare is vyf mense Maandag by ’n jeugsorgfasiliteit in Duitsland doodgeskiet. Die…
Brekende Nuus
-
Die VSA-president Donald Trump, en Venezuela se tussentydse leier, Delcy Rodriguez, het vir die 1ste keer persoonlik ontmoet en onderwerpe soos energie en veiligheid bespreek, het sy gesê
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die uittredende VN-sekretaris-generaal, Antonio Guterres, wat fossielbrandstofbelange onlangs daarvan beskuldig het dat hulle die atmosfeer soos ‘oop riool’ behandel, gaan vandag sy laaste klimaatsberaad by die VN se hoofkwartier in New York aanbied
-
Die geskorste minister van polisie, Senzo Mchunu, het die motief agter die klopjag by sy huis in KZN bevraagteken nadat SAPD-lede Maandag die perseel deursoek en elektroniese toestelle gekonfiskeer het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos


