Duane Vermeulen
-
SA se eie ‘Thor’ loof Wiese as ware leier
Springbok-assistentafrigter Duane Vermeulen het Jasper Wiese geloof, wat Saterdag teen die Wallabies sy 50ste toets vir Suid-Afrika sal speel. Wiese…
Brekende Nuus
-
Inwoners van Costa del Sol in Spanje vermaan om binnenshuis te bly ná wegholveldbrand berg naby Marbella omring
-
Vier sterf toe helikopter sowat 50 km van Montreal in Kanada neergestort en in vlamme uitgebars het, slagoffers nog nie geïdentifiseer nie
-
SOE sê hy het beslag gelê op kontant, eiendomme, pensioengeld en beleggings van sowat R42,4 miljoen wat na bewering verband hou met omkoopgeld wat aan amptenare by Tembisa-hospitaal betaal is
-
Minstens 14 plaaslike klimmers en gidse word vermis nadat sneeustorting basiskamp aan die voet van Himlung-piek in sentraal-Nepal vroeg Sondagoggend getref het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos
