Driana Zandberg

Brekende Nuus

  • Die departement van water en sanitasie en die banksektor gaan hul samewerking versterk om beleggings in Suid-Afrika se water- en sanitasie-infrastruktuur te verhoog, het Pemmy Majodina, minister van water en sanitasie, ná ’n samespreking met die Bankvereniging van Suid-Afrika (BASA) aangekondig

  • Die landdroshof in Pretoria het Suliman Carrim se borgtogvoorwaardes gewysig en beveel dat sowel hy as sy regsverteenwoordigers kontak maak met die Madlanga-kommissie van ondersoek om reëlings te tref vir sy verskyning voor die kommissie

  • Aandele in die KI-maatskappy Anthropic het op Wall Street met meer as 9% geval, ’n dag ná sy beursnotering

  • Dominique de Villepin, ’n voormalige Franse premier, staan in 2027 as kandidaat vir die Franse presidentskap, het hy Vrydag op ’n nuuskonferensie in Parys aangekondig en homself voorgehou as ’n alternatief vir die huidige regering sowel as die ver-linkse en ver-regse partye

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos