Die Papier
-
Die 3de uitgawe van Die Papier is vandag op die winkelrakke beskikbaar
Die splinternuwe uitgawe van Die Papier is vandag, 20 Maart, op die rakke. Dit is propvol nuus, briewe en sport…
-
Die 2de uitgawe van Die Papier is op die winkelrakke vandag
Die Papier se tweede uitgawe is vandag, Vrydag 13 Maart, op die rakke. Die e-koerant is ook op Magzter beskikbaar.…
-
Die Papier se e-koerant is hier
Goeie nuus! Die Papier se e-koerant is aanlyn beskikbaar by die onafhanklike diensverskaffer Magzter. Lesers wat hul koerant elektronies aanlyn…
-
Die historiese 1ste uitgawe van Die Papier is propvol nuus – kry joune vandag!
’n Direkteur-generaal wat politici vasvat, die jongste in die ANC- en DA-leierskapsages en nuus en ontledings oor die konflik in…
-
Só lyk die sport op die kassie hierdie naweek
Dit is dikwels moeilik om tred te hou met watter sport wanneer uitsaai. Dus het Die Papier se sportredakteur, Stehan…
-
Die Papier is hier: ‘Op tafels in koffiewinkels’
“Die vroue het hom eerste gewaar in die vroegoggendskemerte. Soos die dag oor Suid-Afrika gebreek het, het die werklikheid ingesink:…
-
Leser se gedig oor Die Papier
’n Leser het vir ons ’n gedig gestuur oor Die Papier. Dit het ons opnuut opgewonde gemaak oor ons eerste…
Brekende Nuus
-
Mpumalanga se taxibaas, Bafana Oupa Sindane, het ’n dringende aansoek by die Gautengse hooggeregshof ingedien om sy getuienis voor die Madlanga-kommissie te keer, met Sindane wat na verwagting vandag voor die kommissie sou getuig, maar sy prokureur het bevestig dat die dringende aansoek reeds by die hof ingedien is
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
15 mans van Sri Lanka se Moslem-minderheidsgemeenskap, wat skuldig bevind is aan die land se Paasbomaanvalle van 2019, gaan teen hul lewenslange tronkstrawwe sonder die moontlikheid van parool appelleer nadat die Colombo-hooggeregshof hulle gister ná ’n verhoor van 5 jaar gevonnis het
-
Die aantal bevestigde gevalle van a-pokke (Mpox) in SA het van 18 tot 22 gestyg, het die departement van gesondheid bevestig, met een van die nuwe gevalle wat ’n 47-jarige man van Kaapstad is wat vroeër vandeesmaand na Spanje gereis het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









