Demokratiese Alliansie
-
Kaapse lugtrein nie finansieël haalbaar nie, sê Hill-Lewis
Planne soos die een vir ’n Kaapstadse-lugtrein maak hom opgewonde, maar vir die Stad Kaapstad is dit een plan wat…
-
DA stel verkiesingsmanifes bekend
Die Demokratiese Alliansie (DA) het vandag sy manifes vir die 2026-munisipale verkiesing op die Mary Fitzgerald-plein in Newtown, Johannesburg, bekend…
-
Regsoptrede hang oor tenderskok met skoolhandboeke
’n Dringende hofaansoek om ’n omstrede R1,6 miljard-tender vir opvoedkundige materiaal vir laerskole te keer, kan reeds volgende week volg…
-
Groot emosie en opgewondenheid by dag 1 van DA-federale kongres . . . nou begin dag 2
Kongresgees het hoog geloop Saterdag, die eerste dag van die DA se federale kongres in Midrand, Gauteng. Meer as 2…
-
DA-federale kongres: Stem misluk om adjunkleier vir party te kies
Die DA gaan steeds nie ’n adjunkleier hê nie. Dis nadat ’n wysiging van die party se grondwet Saterdag by…
-
LUISTER: DA se Geordin Hill-Lewis in gesprek met Die Papier oor swart steun vir sy party
Die Papier se politieke joernalis Jana Marx het vir die Kaapse burgemeester, Geordin Hill-Lewis, gevra wat hy sal doen om…
-
DA-federale kongres: Dís die kandidate om dop te hou
Die DA se federale kongres, wat die naweek plaasvind, is ’n “weerspieëling” van die party se groei en sy “institusionele…
-
Geordin Hill-Lewis kry ook steun van minister Solly Malatsi vir top-DA-pos
Kommunikasie-minister Solly Malatsi het sy steun aan Kaapstad-burgemeester, Geordin Hill-Lewis, gegee om die volgende leier van die Demokratiese Alliansie te…
Brekende Nuus
-
Italië se databeskermingsowerheid het Meta, Facebook se moedermaatskappy, met €805 miljoen (ongeveer R16,9 miljard) beboet omdat dit gebruikers se foto’s sonder hul ‘spesifieke’ toestemming gebruik het
-
Die Israeliese weermag het gesê sy magte het ’n senior Hamas-militant geteiken, terwyl die groep se militêre vleuel die dood van een van sy bevelvoerders in Gasa bevestig het
-
Die splinternuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
ActionSA-leier Herman Mashaba het dit duidelik gestel dat niemand die party se koalisiekeuses sal voorskryf nie: ‘Laat ek dit glashelder stel: ActionSA is ’n onafhanklike politieke party en nie ’n verlengstuk van die DA, die ANC, die EFF of enige ander politieke organisasie nie’
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos







