Dekodeerder
-
DStv stel nuwe pakkette vry
Nog meer kykers kan voortaan deel wees van die VIA-familie. Vanaf 17 September 2026 is VIA in Suid-Afrika op DStv…
Brekende Nuus
-
Die Hongaarse polisie het die broer van die voormalige nasionalistiese leier Viktor Orbán in hegtenis geneem, volgens ’n mediaberig wat deur premier Péter Magyar gedeel is
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Bok-breier Rassie Erasmus het 2 veranderinge aan sy span aangebring vir die kragmeting teen Frankryk, met die grootste verandering wat is dat Cobus Reinach op die plaasvervangersbank begin in Grant Williams se plek
-
Die Kremlin hou vol dat die komende samesprekings in Abu Dhabi om die oorlog in Oekraïne te beëindig steeds in die formaat van Oekraïne, Rusland en die VSA gehou sal word, nadat Frankryk aangekondig het dat Europa ook verteenwoordigers na die beraad sal stuur
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos
