dean macpherson
-
Cederberg-munisipaliteit bestuur nou Elandsbaai se hawegeriewe
Die tussentydse bestuur van die Elandsbaai-sleephelling en verwante hawegeriewe is Dinsdag, 4 Augustus, deur Dean Macpherson, die minister van openbare…
-
52 konstruksiemaatskappye kan nou strafregtelik vervolg word weens vervalste dokumentasie
Die 52 konstruksiemaatskappy wat deur die konstruksie-ontwikkelingsraad (CIDB) geswartlys is, gaan nou strafregtelik vervolg word. Sake is alreeds met die…
-
Dean Macpherson dalk ministerpos kwyt indien John Steenhuisen waai
Dean Macpherson sal moontlik sy pos as minister van openbare werke en infrastruktuur kwyt wees ná die DA se federale…
Brekende Nuus
-
Gewapende mans het ’n huis in die -woonbuurt in Durban bestorm en 11 mense doodgeskiet; Die slagoffers, onder wie ’n swanger vrou, was kort voor 23:00 Dinsdagaand by ’n huis bymekaar toe gewapende aanvallers na bewering die perseel binnegegaan en op hulle losgebrand het
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die departement van water en sanitasie het dit duidelik gemaak dat dit geen sake doen metdie Zimbabwiese sakeman Lawrence Mudzinganyama, wat met die Moriel Infrastructure Group verbind word, wat die afgelope naweek op kamera vasgevang is waar hy vroue in ’n Sandton-restaurant dreig en mishandel nie
-
Die NVG het bevestig dat die oorblywende beskuldigdes in die R360 miljoen-tenderkorrupsiesaak waarby Vusimuzi ‘Cat’ Matlala betrek word, steeds vervolg sal word, ondanks die feit dat al die aanklagte teen Fannie Masemola, wat saam met Matlala en 12 polisiebeamptes aangekla is, Dinsdag in die Pretoria-landdroshof teruggetrek is
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos

