David Mahlobo
-
KYK | Mahlobo sê ‘narratief oor wit volksmoord moet verwerp word’
David Mahlobo, ANC-adjunkminister van water en sanitasie, het Vrydag se Internasionale Werkersdagvieringe in die Wes-Kaap gebruik om uit te vaar…
-
Adjunkminister aan akademiese instellings: Ons moet saamwerk om wateruitdagings aan te pak
Adjunkminister van Water en Sanitasie, David Mahlobo, het akademiese instellings versoek om ’n sentrale rol te speel in die aanspreek…
Brekende Nuus
-
Die ANC se poging om 181 van hul kandidate op die finale lys vir die verkiesing van 4 November te laat insluit, is nou op pad na die konstitusionele hof nadat die kieshof verlede week die party se aansoek van die hand gewys het
-
Die aktrise Hayden Panettiere (36), wat bekendheid verwerf het vir haar rolle in die gewilde televisiereekse Heroes en Nashville, is dood aan ’n mengsel van dwelms wat onder meer fentaniel ingesluit het, het ’n Amerikaanse lykskouer gesê
-
Mpumalanga se taxibaas, Bafana Oupa Sindane, het ’n dringende aansoek by die Gautengse hooggeregshof ingedien om sy getuienis voor die Madlanga-kommissie te keer, met Sindane wat na verwagting vandag voor die kommissie sou getuig, maar sy prokureur het bevestig dat die dringende aansoek reeds by die hof ingedien is
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos

