damian willemse
-
Damian Willemse oor die Bokke se groot terugvegpoging: ‘Ons het na onsself gekyk’
Die Springbokke het nóg silwerware by hul trofeekas gevoeg, maar vir heelagter Damian Willemse is die oorwinning in die Greatest…
-
Rassie oor daai besluit om voorry kort voor wedstryd te verander
Rassie Erasmus het verduidelik waarom hy die verrassende besluit geneem het om sy hele Springbok-voorry slegs ’n uur voor die…
-
Springbokke teen Engeland: Dís Die Papier se speler van die wedstryd
Die amptelike speler van die wedstryd was Damian de Allende. Maar dit blyk ’n kommuniaksiefout agter die skerms te wees…
-
Rassie se Bok-span teen Engelse spog met opwindende plaasvervangerbank
Springbok-agterspelers Cheslin Kolbe en Damian Willemse sal hul 50ste verskyning in die Bok-trui vier wanneer hulle vir die openingstoets van…
Brekende Nuus
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die departement van water en sanitasie het dit duidelik gemaak dat dit geen sake doen metdie Zimbabwiese sakeman Lawrence Mudzinganyama, wat met die Moriel Infrastructure Group verbind word, wat die afgelope naweek op kamera vasgevang is waar hy vroue in ’n Sandton-restaurant dreig en mishandel nie
-
Die NVG het bevestig dat die oorblywende beskuldigdes in die R360 miljoen-tenderkorrupsiesaak waarby Vusimuzi ‘Cat’ Matlala betrek word, steeds vervolg sal word, ondanks die feit dat al die aanklagte teen Fannie Masemola, wat saam met Matlala en 12 polisiebeamptes aangekla is, Dinsdag in die Pretoria-landdroshof teruggetrek is
-
Die uitvoerende hoof van Ysland se laaste aktiewe walvisjagmaatskappy het gesê hy sal die regering hof toe vat indien ’n verbod op walvisjag ingestel word; Ysland is een van slegs 3 lande wêreldwyd wat steeds op walvisse jag, ’n praktyk wat skerp kritiek van diereregtegroepe ontlok
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos


