Christa Pike

Brekende Nuus

  • Die Duitse kanselier, Friedrich Merz, se regering het nuwe politieke onstuimigheid beleef toe Baerbel Bas, ’n sleutelminister van sy junior koalisievennoot, onverwags bedank en ‘aanvalle’ deur die kanselier se party gekritiseer het

  • Lt.genl. Shadrack Sibiya, geskorste nasionale adjunk-kommissaris van polisie, se diens by die SAPD is met onmiddellike ingang vandag beëindig nadat hy kort ná die aanvang van sy dissiplinêre verhoor vanoggend deur sy regsverteenwoordiger bedank het

  • Umalusi sê alles is gereed vir matrikulante om môre hul 1ste eksamenvraestel af te lê

  • Die Russiese minister van buitelandse sake sê Kiëf ‘verdien nie’ ’n skietstilstand van 2 maande nie, omdat dit volgens hom Oekraïne die geleentheid sou gee om ’n presidensiële verkiesing te hou, met Moskou en Washington wat albei aangedring het dat verkiesings in die oorloggeteisterde land gehou moet word

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos