bulls
-
VRK: Elke wedstryd is maak of breek vir SA spanne om uitkloprondes te haal
Daar is slegs vier wedstryde oor vir elke klubspan in vanjaar se Verenigde Rugbykampioenskap (VRK) voor dié toernooi se uitkloprondes…
-
Rugby-groottes groet SA klubspanne: Salmaan Moerat, Ruan Nortjé en David Kriel waai
Dis drie groot name in rugby. Stormer-slot Salmaan Moerat het al drie keer die Bokke gelei, Bulls-langeraat Ruan Nortjé het…
-
Bulls wíl in VRK-top-4 wees, klop gekweste Munster net-net by Loftus
Dié Munster-span wou sekermaak dat hulle nie weer met ’n ronde nulletjie huis toe gestuur word nie, en sou boonop…
-
Streeptruie deel streepsuiker uit op Loftus
Die Bulls-ondersteuners het baie meer van hul span verwag. Veral op Fort Loftus. Maar die tuisspan kon ongelukkig nie met…
-
Stormers net-net voor teen halftyd op Loftus Versfeld.
Die Stormers het halftyd 10-7 voorgeloop in hul Verenigde Rugbykampioenskap-wedstryd teen die Bulls op Loftus Versfeld. Die Stormers het, op…
-
Stormers v. Bulls: Só lyk die spanne
Dit beloof om een massiewe kragmeting te wees. Ja, die laaste ronde van die Sesnasies-toernooi speel ook hierdie naweek af,…
-
Stormers slaggereed om Bulls ‘weer’ by ‘Fort Loftus’ te klop
Indien ’n rugbywedstryd tussen Britse tuisunies ’n toets genoem word, is môremiddag se derby tussen die Bulls en die Stormers…
-
Dobson erken ‘Kaptein’ Sacha FM was dalk ’n fout
Almal kon dit sien . . . Selfs die Lions-ondersteuners wat in hul kragmeting teen die Stormers einde Februarie by…
-
Storm woed om losskakel Jurie Matthee se min speelkans
Stormer-ondersteuners krap steeds kop oor hoekom Jurie Matthee nie vroeër op die veld gebring is om sake te probeer red…
Brekende Nuus
-
Mpumalanga se taxibaas, Bafana Oupa Sindane, het ’n dringende aansoek by die Gautengse hooggeregshof ingedien om sy getuienis voor die Madlanga-kommissie te keer, met Sindane wat na verwagting vandag voor die kommissie sou getuig, maar sy prokureur het bevestig dat die dringende aansoek reeds by die hof ingedien is
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
15 mans van Sri Lanka se Moslem-minderheidsgemeenskap, wat skuldig bevind is aan die land se Paasbomaanvalle van 2019, gaan teen hul lewenslange tronkstrawwe sonder die moontlikheid van parool appelleer nadat die Colombo-hooggeregshof hulle gister ná ’n verhoor van 5 jaar gevonnis het
-
Die aantal bevestigde gevalle van a-pokke (Mpox) in SA het van 18 tot 22 gestyg, het die departement van gesondheid bevestig, met een van die nuwe gevalle wat ’n 47-jarige man van Kaapstad is wat vroeër vandeesmaand na Spanje gereis het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos








