Brics

Brekende Nuus

  • Die Springbokke het Saterdag met 20-17 teen Ierland in Dublin verloor, maar het ondanks die nederlaag hul plek in volgende naweek se Nasieskampioenskap-eindstryd bespreek. Die Bokke het genoeg punte verdien deur binne sewe punte te verloor en eindig met 22 punte, gelyk met die All Blacks, maar met ’n beter punteverskil

  • Ierland lei die Springbokke met 17-10 rustyd in hul Nasieskampioenskap-toets in Dublin. Robert Baloucoune het twee drieë vir Ierland gedruk, terwyl Morne van den Berg die Bokke se enigste drie aangeteken het

  • Finland se ministerie van verdediging vermoed dat ’n Russiese helikopter Saterdag die land se lugruim geskend het. Die voorval het naby die kusdorp Loviisa plaasgevind, enkele ure nadat ’n hommeltuigaanval ’n Russiese vragskip in die Golf van Finland aan die brand gesteek het

  • Lara Colturi het Saterdag Albanië se eerste Alpine-ski-Wêreldbekeroorwinning ooit behaal toe sy die slalom by Gurgl in Oostenryk gewen het. Die 20-jarige het die eindstreep 0,27 sekondes voor Swede se Sara Hector bereik

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos