Brandstofprys
-
Brandstofpryse sal volgende week effens daal ondanks styging in wêreldoliepryse
Suid-Afrikaanse motoriste sal waarskynlik volgende week by die pompe verligting kry wanneer brandstofpryse komende Woensdag aangepas word. Petrol sal na…
-
Wenbrief van die week: Takel stygende brandstofprys met burgerlike verset
Dat die ANC-regering skielik R10 miljard kon vind om “brandstofverligting” aan te bied, wys hoe groot die brandstofprysdruk op Suid-Afrikaanse…
-
Saaiboere se sak geruk, juis noudat volgende oes gevestig moet word
Die skerp styging in brandstofpryse dreig om Suid-Afrikaanse saaiboerdery se winsgewendheid verder te knou, juis wanneer groot bedrae bestee moet…
-
Brandstofprys: ‘Regering moet sê oor reserwes’
Die regering moet duidelike antwoorde verskaf oor Suid-Afrika se strategiese brandstofreserwes – watter voorraad is beskikbaar, onder watter voorwaardes dit…
-
Heelpad opdraande: Brandstofpryse styg wéér
Suid-Afrikaners sal vanaf Woensdag aansienlike verhogings by die petrolstasie ervaar nadat die regering prysstygings vir alle brandstoftipes aangekondig het. Die…
-
Petrol, diesel goedkoper vanaf 1 Julie
Verbruikers mag dalk ’n sug van verligting slaag met verlaagde brandstofpryse wat vanaf 1 Julie in werking sal tree. Brandstofpryse…
-
Platsak, maar pryse styg net
1 April kan moontlik werklik soos gekkedag voel wanneer prysstygings ons tref. Brandstofpryse gaan waarskynlik rekordhoogtes bereik, elektrisiteitstariewe styg ver…
Brekende Nuus
-
’n Regter het die Britse komediant Russell Brand vandag tot meer as 10 jaar tronkstraf gevonnis vir ’n reeks seksuele misdrywe en hom as ’n ‘predator’ bestempel wat ‘verstommende arrogansie’ en minagting vir sy slagoffers getoon het
-
Die korrupsieverhoor van R54 miljoen teen voormalige waarnemende nasionale polisiekommissaris Khomotso Phahlane en sy 5 mede-beskuldigdes is in die hooggeregshof in Pretoria tot 12 November uitgestel nadat die staat om ’n uitstel versoek het om die aanklagte teen hulle te wysig
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Pres. Cyril Ramaphosa oor plaaslike verkiesings: ‘Met hierdie verkiesing eis die Suid-Afrikaanse volk dat dié wat met openbare diens vertrou is, hul verantwoordelikhede nakom. Diegene wat tot rade verkies is, moet nou bewys dat hulle die vertroue werd is wat die Suid-Afrikaanse volk in hulle gestel het’
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos




