Bokke
-
Regstreeks: Bokke teen Italië
Die Nasieskampioenskapwedstryd skop om 13:40 af in Turyn. Onthou om jou blaaier te verfris om die jongste verwikkelinge te volg.…
-
Bok-span vir Wallabies-kragmeting: André Esterhuizen sal 1ste keer die troepe lei
Dit was ’n gegewe. Aangesien die Bok-span grotendeels dieselfde gebly het vir die vier toets van die Greatest Rivalry-reeks, was…
-
Bok-verslag: Só lyk elke speler se puntetelling
Hier is ons punte vir die Springbokke se spelpeil in Baltimore, Amerika. Ox Nché (7) Soos Louw het Nché nie…
-
Greatest Rivalry: Bok hulle op!
As die Bokke die All Blacks môre wil klop, gaan hulle waaragtig beter gebruik moet maak van die tweede helfte…
-
Bok-verslag: Jong Bok Paul de Villiers blink weer uit teen Wallis
Die Springbokke het Saterdag ’n oorwinning oor Wallis op Kingspark behaal. Hoewel die eindtelling beslis reeds ’n storie vertel het,…
-
Rassie maak 10 veranderings aan Bok-span soos Pollard terugkeer vir Skotland-kragmeting
Springbok-afrigter Rassie Erasmus het getrou gebly aan sy doelwit om soveel moontlik spelers in sy groep die geleentheid te gee…
-
Bok-vroue wil ranglys klim
’n Oorwinning Saterdag vir Swys de Bruin, die afrigter van die Springbok-vrouespan, is ’n gulde geleentheid om in die eerste…
-
Welkom Pollock, die Bokke wag vir jou!
Skielik het die belangrike eerste rugbytoets van die seisoen en nuwe Nasieskampioenskap-toets vir die Springbokke teen Engeland in ’n Henry…
-
Bokke stel top-ontleder van Wallis aan om breierspan te versterk
Die afrigterspan van die Bokke het ’n gesogte prestasie-ontleder by hul groep reeds gesoute rugbybreine gevoeg. Die voormalige tegniese ontleder…
Brekende Nuus
-
’n Regter het die Britse komediant Russell Brand vandag tot meer as 10 jaar tronkstraf gevonnis vir ’n reeks seksuele misdrywe en hom as ’n ‘predator’ bestempel wat ‘verstommende arrogansie’ en minagting vir sy slagoffers getoon het
-
Die korrupsieverhoor van R54 miljoen teen voormalige waarnemende nasionale polisiekommissaris Khomotso Phahlane en sy 5 mede-beskuldigdes is in die hooggeregshof in Pretoria tot 12 November uitgestel nadat die staat om ’n uitstel versoek het om die aanklagte teen hulle te wysig
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Pres. Cyril Ramaphosa oor plaaslike verkiesings: ‘Met hierdie verkiesing eis die Suid-Afrikaanse volk dat dié wat met openbare diens vertrou is, hul verantwoordelikhede nakom. Diegene wat tot rade verkies is, moet nou bewys dat hulle die vertroue werd is wat die Suid-Afrikaanse volk in hulle gestel het’
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos








