Boer soek ’n vrou
-
‘Boer soek ’n vrou’: Hier’s die top-5 nou!
Die vyf boere wat hul soektog na liefde in die 18de seisoen van Boer soek ’n vrou gaan voortsit, is Jack, JD,…
-
Boer soek ’n vrou: Aanbieder Reandi Grey vertel wat jy van die 18de seisoen kan verwag
Die lang wag is verby vir die 18de seisoen van kykNET se gewildste maatsoekreeks Boer soek ’n vrou, wat op Donderdag, 23 Julie,…
-
‘Boer soek ’n vrou’ is amper terug: Hier is 10 fassinerende feite oor dié gewilde maatsoekprogram
Daar is moontlik geen gewilder maatsoekprogram in Suid-Afrika as Boer soek ’n vrou nie. Sedert 2008 kan kykers volg hoe…
Brekende Nuus
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die departement van water en sanitasie het dit duidelik gemaak dat dit geen sake doen metdie Zimbabwiese sakeman Lawrence Mudzinganyama, wat met die Moriel Infrastructure Group verbind word, wat die afgelope naweek op kamera vasgevang is waar hy vroue in ’n Sandton-restaurant dreig en mishandel nie
-
Die NVG het bevestig dat die oorblywende beskuldigdes in die R360 miljoen-tenderkorrupsiesaak waarby Vusimuzi ‘Cat’ Matlala betrek word, steeds vervolg sal word, ondanks die feit dat al die aanklagte teen Fannie Masemola, wat saam met Matlala en 12 polisiebeamptes aangekla is, Dinsdag in die Pretoria-landdroshof teruggetrek is
-
Die uitvoerende hoof van Ysland se laaste aktiewe walvisjagmaatskappy het gesê hy sal die regering hof toe vat indien ’n verbod op walvisjag ingestel word; Ysland is een van slegs 3 lande wêreldwyd wat steeds op walvisse jag, ’n praktyk wat skerp kritiek van diereregtegroepe ontlok
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos


