bek-en-klouseer

Brekende Nuus

  • Huldeblyke het vandag bly instroom ná die dood van Deirdre Barnard-Visser (76), oudste dogter van die wêreldbekende hartpionier dr. Christiaan Barnard en ’n voormalige Springbok-waterskiër, wat Saterdagoggend ná ’n lang stryd teen Parkinson se siekte oorlede is

  • Die tweede jaarlikse AWSISA-water- en sanitasiedialoog vir Afrika en die Globale Suide het vandag afgeskop, waartydens regeringsleiers, beleidmakers en bedryfskenners tot 26 November sal beraadslaag oor klimaatsbestande waterinfrastruktuur en maniere om Suid-Afrika se waterkrisis aan te spreek

  • Brittanje se volgende vegvliegtuig, die Tempest, kan dalk die laaste een wees wat met ’n vlieënier in die kajuit vlieg, aangesien onbemande hommeltuie wat deur KI bygestaan word, die gevaarlikste take in militêre lugvaart sal oorneem, het Sir Harv Smyth, hoof van die Britse lugmag (RAF), gesê

  • ’n Vermoedelike hommeltuigaanval in die hawe van Benghazi het ’n ontploffing en brand veroorsaak wat waarskynlik die Russiese vlootkorvet Merkury getref het. Die voorval het ook ’n nabygeleë ammunisiedepot by die vlootbasis beskadig.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos