Augustus

  • Augustus bring nóg nuwe kykgenot na VIA

    Augustus bring nóg nuwe kykgenot na VIA

    Van inspirerende gesprekke en leefstylwenke tot rugbyhelde, boerdery en jong entrepreneurskap – in Augustus bring VIA dié uiteenlopende wêrelde saam…

Brekende Nuus

  • Die Internasionale Strafhof het die voormalige rebellebevelvoerder van die Sentraal-Afrikaanse Republiek, Mahamat Said Abdel Kani (56), op 4 aanklagte van misdade teen die mensdom, insluitend marteling en onregmatige aanhouding, skuldig bevind

  • 2 mense is vanoggend omstreeks 06:55 dood en nog 1 beseer in ’n skietvoorval by die Zwelihle-taxistaanplek, met die polisie wat bevestig het dat die motief vermoedelik met die taxibedryf verband hou

  • Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry

  • Die vrou van die sakeman Vusimuzi ‘Cat’ Matlala, Tsakane, en 2 medebeskuldigdes is borgtog toegestaan in ’n saak van beweerde huurkontrakbedrog, met Tsakane Matlala, Given Makofane en Claudette Masethe wat elk R20 000 borgtog ontvang het

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos