Asiatiese Spele
-
Buksie (11) ‘verleë’ ná hy ouer teenstanders tydens Spele die loef afsteek
Japan se 11-jarige e-sportwonderkind Yuki Kurihara het gesê hy was “verleë” nadat hy Saterdag goud by die Asiatiese Spele gewen…
Brekende Nuus
-
ATM-pres. Caesar Nongqunga sê SA se naam moet na Azania verander: ‘S-Afrikaners kan nie na ’n plek vernoem word nie, want hierdie ding wat SA genoem word, is bloot ’n plek’
-
Polisierobot ingespan om deure van 3 verdagte voertuie oop te skiet tydens teen-terreur-operasie naby Fairford-lugmagbasis in VK ná 5 mans ingevolge terreurwet daar in hegtenis geneem is
-
Duné Coetzee het 200 m-vryslag in 1:56,78 gewen en ook B-kwalifiseringsmerker vir haar Beijing-kaartjie in 400 m-vryslag behaal by SA-kortbaankampioenskappe in PMB
-
#TaverneSlagting Luidens berigte het die polisie daarin geslaag om die verdagtes te identifiseer en sal hulle binnekort in hegtenis geneem sal word
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos
