Angus Gardner
-
Beoordeel die skeidsregter | Springbokke v All Blacks, 2de toets: Angus Gardner
Ons wil jou mening hoor oor die man in die middel tydens die tweede toets in die Greatest Rivalry-reeks tussen…
-
Konfrontasie met skeidsregter laat Poemas-losskakel in die sop beland
Die Argentynse losskakel Tomás Albornoz is in die moeilikheid ná ’n omstrede voorval tydens die Poemas se 31-24-nederlaag teen Engeland…
Brekende Nuus
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
15 mans van Sri Lanka se Moslem-minderheidsgemeenskap, wat skuldig bevind is aan die land se Paasbomaanvalle van 2019, gaan teen hul lewenslange tronkstrawwe sonder die moontlikheid van parool appelleer nadat die Colombo-hooggeregshof hulle gister ná ’n verhoor van 5 jaar gevonnis het
-
Die aantal bevestigde gevalle van a-pokke (Mpox) in SA het van 18 tot 22 gestyg, het die departement van gesondheid bevestig, met een van die nuwe gevalle wat ’n 47-jarige man van Kaapstad is wat vroeër vandeesmaand na Spanje gereis het
-
Die VSA-president Donald Trump, en Venezuela se tussentydse leier, Delcy Rodriguez, het vir die 1ste keer persoonlik ontmoet en onderwerpe soos energie en veiligheid bespreek, het sy gesê
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos

