All Blacks
-
Bokke beklink ‘Greatest Rivalry’-reeks met 3-1-sege
Die tweede helfte het met die Springbokke 17-14 voor afgeskop, maar dit was gou duidelik dat die wedstryd nog lank…
-
Bokke en All Blacks skop wedstryd in hoë rat
Die eerste 40 sekondes was skaars verby toe die wedstryd reeds in ’n onderonsie ontaard het. Die intensiteit was van…
-
Greatest Rivalry: Haka het tot diep in Amerika weergalm, SA se volkslied vol emosie
In ’n stadion wat normaalweg aan Amerikaanse voetbal en die Baltimore Ravens behoort, het die bekende klanke van Nieu-Seeland se…
-
Goeie proeflopie voor Rugbywêreldbeker
Van ’n poloveld in Glenville New York met 29 toeskouers in 1981 tot vanaand se vierde en laaste toets in…
-
Duur kaartjiepryse vir rugbywedstryde sluit talle uit, sê Breyton Paulse
Duur kaartjiepryse om rugbywedstryde by te woon, sluit groot dele van die Suid-Afrikaanse bevolking uit. Praktiese oplossings is dus nodig…
-
The Rugby Factory se Andy Daniel: Die ongemaklike einde van die Greatest Rivalry
Die Springbokke en All Blacks se Greatest Rivalry het onlangs na Baltimore oorbeweeg, maar die besluit om die eindstryd van…
-
Greatest Rivalry: Bokke slaggereed vir moedige All Blacks wat reeks gelyk sal wil trek
Springbokkaptein Siya Kolisi sê hoewel die span ’n desperate vertoning van die All Blacks in Saterdag se beslissende wedstryd van…
-
Greatest Rivalry: Bok hulle op!
As die Bokke die All Blacks môre wil klop, gaan hulle waaragtig beter gebruik moet maak van die tweede helfte…
-
Só lyk die sport op die kassie hierdie naweek
Vrydag 11 September Krieket (SS, 212) 11:50 Engeland t. Pakistan: 3de toets, dag 3 Gholf (SS, 213) 07:30 Solheim-beker 10:30…
-
Bob Skinstad: Wat ’n ongelooflike reeks
’n Ongelooflike einde aan hierdie Greatest Rivalry-reeks tussen die twee beste rugbylande ter wêreld is dat hulle nou ver van…
Brekende Nuus
-
’n Regter het die Britse komediant Russell Brand vandag tot meer as 10 jaar tronkstraf gevonnis vir ’n reeks seksuele misdrywe en hom as ’n ‘predator’ bestempel wat ‘verstommende arrogansie’ en minagting vir sy slagoffers getoon het
-
Die korrupsieverhoor van R54 miljoen teen voormalige waarnemende nasionale polisiekommissaris Khomotso Phahlane en sy 5 mede-beskuldigdes is in die hooggeregshof in Pretoria tot 12 November uitgestel nadat die staat om ’n uitstel versoek het om die aanklagte teen hulle te wysig
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Pres. Cyril Ramaphosa oor plaaslike verkiesings: ‘Met hierdie verkiesing eis die Suid-Afrikaanse volk dat dié wat met openbare diens vertrou is, hul verantwoordelikhede nakom. Diegene wat tot rade verkies is, moet nou bewys dat hulle die vertroue werd is wat die Suid-Afrikaanse volk in hulle gestel het’
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos








