Akademieraad
-
Marena Manley is nuwe voorsitter van SA Akademie
Prof. Marena Manley van die Universiteit Stellenbosch is die nuwe voorsitter van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SAAWK)…
Brekende Nuus
-
Global Initiative Against Transnational Organised Crime meld minstens 42 politieke moorde in SA sedert Januarie aan
-
2 olietenkwaens is deur ‘ongeïdentifiseerde projektiele’ in die Straat van Hormoes getref, het ’n Britse maritieme agentskap gesê, in die jongste bedreiging vir skeepvaart in dié strategiese waterweg
-
Gauteng stel nuwe komitee bekend om geslagsgeweld en vrouemoord te bekamp
-
Noord-Korea het ’n ballistiese missiel afgevuur, het Seoel se weermag gesê, enkele dae nadat Suid-Korea ’n verskoning geëis het vir ’n ontploffing in die gedemilitariseerde sone waarin 3 Suid-Koreaanse soldate beseer is en waarvoor die Noorde blameer word
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos
