Airbnb
-
‘Airbnb-taks’ moethuurkoste demp
Uitermate duur verblyfkoste in die Kaapse metro en die internasionale tendens van stadsowerhede om Airbnb in te perk, word op…
Brekende Nuus
-
Die gewilde Britse televisie-aanbieder Alison Hammond het onthul dat sy opreg gevrees het sy het ’n hartaanval toe sy verlede week skielik in die middel van ’n regstreekse uitsending van ITV se This Morning van die stel moes hardloop
-
Die AA het ’n dringende beroep op die nasionale tesourie gedoen om brandstofbelasting met R3 per liter te sny, te midde van aanduidings dat petrolpryse in November met tot R4.58 per liter kan styg
-
Shoprite het sy eksterne sekuriteitspersoneel geskors en ’n direkte omkonverskoning aan ’n bejaarde vrou (“Gogo”) gerig. Dit volg nadat ’n virale video van haar waarin sy weens beweerde winkeldiefstal deurgesoek word, openbare woede aanlyn ontketen het
-
Die Israeliese eerste minister, Benjamin Netanyahu, het die VSA se besluit om streng sanksies teen die Internasionale Strafhof in te stel, hoog geprys
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos
