Afrikaans
-
‘Taal volg die pad van die minste weerstand’
Dr. Willem Botha is ’n onderwysman en leksikograaf. Hy het 34 jaar by die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT)…
-
Sibbe, swaers en skoonfamilie
“Wat is die Afrikaanse woord vir sibling?” is een van die vrae wat gereeld aan my gestuur word. “Sibbe klink…
-
Die WAT se woord van die week
puur ww., het gepuur. (gew. saam met uit) (verouderd) 1 Haal of verkry: Die Randse goudvelde … is … velde…
-
Afrikaners wat nie ‘ons-en-hulle-mense’ is nie
As jy na sosiale media kyk, sal jy dink Afrikaners is links of regs en niemand is in die middel…
-
Woordmeesters: Taalwenk no. 3
Vyf weke, vyf taalwenke en vyf aanlyn taaltoetse. Die Woordmeesters-taalkompetisie stel die taalvernuf van oud en jonk op die proef.…
-
Word ’n Woordmeester en wen
Wys jy is meer as net ’n taalfundi en kenner van Afrikaans – jy kan die kroon van Woordmeester dra.…
-
Afrikaans gaan voortleef deur keuse, nie beleid
8 Mei het ons Afrikaansdag gevier. Dit is ’n dag van trots, herinnering en viering. Maar dit is ook ’n…
-
FAK beraam groot planne in Oos-Vrystaat
Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) se fondasies Vrystaat-vlaktes is onlangs opnuut versterk toe Lieandri Ackermann as kultuurnetwerkkoördineerder vir die…
Brekende Nuus
-
’n Regter het die Britse komediant Russell Brand vandag tot meer as 10 jaar tronkstraf gevonnis vir ’n reeks seksuele misdrywe en hom as ’n ‘predator’ bestempel wat ‘verstommende arrogansie’ en minagting vir sy slagoffers getoon het
-
Die korrupsieverhoor van R54 miljoen teen voormalige waarnemende nasionale polisiekommissaris Khomotso Phahlane en sy 5 mede-beskuldigdes is in die hooggeregshof in Pretoria tot 12 November uitgestel nadat die staat om ’n uitstel versoek het om die aanklagte teen hulle te wysig
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Pres. Cyril Ramaphosa oor plaaslike verkiesings: ‘Met hierdie verkiesing eis die Suid-Afrikaanse volk dat dié wat met openbare diens vertrou is, hul verantwoordelikhede nakom. Diegene wat tot rade verkies is, moet nou bewys dat hulle die vertroue werd is wat die Suid-Afrikaanse volk in hulle gestel het’
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos







