AfriForum
-
AfriForum en March vry na mekaar
Toe die 30 Junie-protesoptogte plaasgevind het, was die land gereed vir grootskaalse onluste. Min sou ons toe kon raai die…
-
Oogpunt: Die gevoel onder Afrikaners
Die afgelope week of twee was daar heelwat energie los rondom ’n berig wat News24 as ondersoekende joernalistiek geplaas het…
-
Volbank regters kap Kaapstad oor sy watertariewe
’n Volbank regters in die Wes-Kaapse hooggeregshof het Donderdag beslis dat die Kaapstad-metro se omstrede water-tariefmodel, wat op eiendomswaardes gebaseer…
-
Bulhond jag Fikile: ‘Ons sál Mbalula vervolg’
As die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) nie Fikile Mbalula, die ANC se sekretaris-generaal, vir korrupsieverwante klagtes vervolg nie, sal adv. Gerrie…
Brekende Nuus
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die departement van water en sanitasie het dit duidelik gemaak dat dit geen sake doen metdie Zimbabwiese sakeman Lawrence Mudzinganyama, wat met die Moriel Infrastructure Group verbind word, wat die afgelope naweek op kamera vasgevang is waar hy vroue in ’n Sandton-restaurant dreig en mishandel nie
-
Die NVG het bevestig dat die oorblywende beskuldigdes in die R360 miljoen-tenderkorrupsiesaak waarby Vusimuzi ‘Cat’ Matlala betrek word, steeds vervolg sal word, ondanks die feit dat al die aanklagte teen Fannie Masemola, wat saam met Matlala en 12 polisiebeamptes aangekla is, Dinsdag in die Pretoria-landdroshof teruggetrek is
-
Die uitvoerende hoof van Ysland se laaste aktiewe walvisjagmaatskappy het gesê hy sal die regering hof toe vat indien ’n verbod op walvisjag ingestel word; Ysland is een van slegs 3 lande wêreldwyd wat steeds op walvisse jag, ’n praktyk wat skerp kritiek van diereregtegroepe ontlok
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos



