-
Welkom Pollock, die Bokke wag vir jou!
Skielik het die belangrike eerste rugbytoets van die seisoen en nuwe Nasieskampioenskap-toets vir die Springbokke teen Engeland in ’n Henry…
-
Rassie ná Saterdag saam met Jake White in Bok-rekordboeke
Afrigter Rassie Erasmus sal Saterdag vir die 54ste keer in beheer van die Springbokke wees wanneer hulle teen Engeland uitdraf.…
-
Só lyk die sport op die kassie hierdie naweek
Vrydag 3 Julie Sokker (SS, 202) Wêreldbeker-toernooi (Ronde van 32) 19:45 Australië t. Egipte 23:45 Argentinië t. Kaap Verde Gholf…
-
Junior Bokke te sterk vir Georgië ná taai begin
Dit was allesbehalwe maklik, veral in die eerste kwartier toe Georgië sterk begin het, maar die Junior Bokke het Donderdagaand…
-
McKenzie: ‘Daar is net een afrigter wat Bafana Bafana moet lei’
Die 74-jarige Belgiese afrigter, Hugo Broos, het reeds bevestig dat hy ná die Wêreldbeker-sokkertoernooi vanjaar sy pos sal verlaat om…
-
Engelse media probeer Libbok ontstel, maar sy kalm reaksie sê alles
Die Engelse media is bekend daarvoor dat hulle omstrede vrae vra, en Woensdag het hulle besluit om een van Manie…
-
Junior Bokke nou herlaai vir fisieke uitdaging teen Georgië
Junior Springbok-afrigter, Kevin Foote, het grootskaalse veranderinge aan sy span gemaak vir Donderdag se tweede wedstryd van die o. 20-Wêreldkampioenskap…
-
Rassie se Bok-span teen Engelse spog met opwindende plaasvervangerbank
Springbok-agterspelers Cheslin Kolbe en Damian Willemse sal hul 50ste verskyning in die Bok-trui vier wanneer hulle vir die openingstoets van…
-
Só lyk die sport op die kassie hierdie week
Maandag 29 Junie Sokker (SS, 202) Wêreldbeker-toernooi 18:45 Ronde van 32, tweede wedstryd 22:15 Ronde van 32, derde wedstryd Tennis…
-
Rooi kaart allesbehalwe wie Bafana se Sithole werklik is
Siphephelo Sithole, Bafana Bafana se verdedigende middelveldspeler, ontvang lof vir sy veerkragtigheid ná sy vertoning teen Suid-Korea Donderdagoggend. Nadat hy…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos










