Omstrede Noordwes-sakeman Suliman Carrim, wat gisteraand by O.R. Tambo-lughawe in hegtenis geneem is toe hy na die Verenigde Arabiese Emirate wou vertrek, kan nog aanklagte van beweerde bedrog en korrupsie wat met die Ngaka Modiri Molema-distriksmunisipaliteit verband hou, in die gesig staar

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos